T: C. Langenhoven
M: E. Hullebroek




Wiegeliedje 1
jaar: 1977

Lamtietie, damtietie, doedoe my kindetjie ...

Onskuldig ogies en voetjies en handetjies!
Wie weet hoe vr moet my kleintjie nog ganetjies,
Ver deur die wreld se kronkels en gangetjies!
Bly tog maar kleintjies en bly dit maar langetjies.

Bly maar by moedertjie,
kindlief se hoedertjie
slaap in haar arrempies,
saggies en warrempies.

Doekies dan, doekies in Moeder se arrempies!


verschenen op:

Overblijven (1977)